KV KUNS TUISBLAD

DIGITAL CAMERA

Welkom liewe mens!

KV KUNS is daarop gefokus om kunstenaars in verskeie gebiede bymekaar te bring. Hier fokus ons op jou en hoe ons ‘n plek kan skep waar u, u kuns kan blootstel! Gratis

Die Hart en Siel van Suid-Afrika is julle! Enige kuns is egter welkom om u as Suid-Afrikaanse kunstenaar vorentoe te help!

Kuns in enige vorm is welkom (‘Nudes’ word nie gelys of geplaas nie)

Hoe begin jy? Maklik!

1.Stuur gerus u KUNS,DIGKUNS EN KORTVERHAAL in! Ons lys dit, ons plaas dit!
VERMAAK BV. SANGERS word net in die tydskrif geplaas.
2.Indien ons u gaan plaas in KV KUNS, sal ons u kontak om u cv aan te vra!
3.Indien ‘n byeenkoms vir die kunstenaars gereel word soos ‘n uitstalling sal ons u kontak om u te betrek.

Suid-Afrikaanse kunstenaars oorsee is ook welkom!

KV KUNS dra u belange op die hart. Dit moet soos u tweede huis voel, vol van warmte en die liefde van God. Ons hoop en glo u gaan dit geniet! Wees ‘n aktiewe lig in iemand anders se lewe!

Groetnis
Ignatius Kian De Beer (Ig)

Bemarking van u kuns is 100% gratis op KV KUNS. Verspreiding via sosiale media ook…

Kunsvisie | impak – Google+
Kunsvisie | impak – FACEBOOK
Kunsvisie | impak – Linkedin
Kunsvisie | impak – TUMBLR
Kunsvisie | impak – TWITTER

Opinies op die KV KUNS blog en ander bogenoemde sosiale netwerke is nie noodwendig in ooreenstemming met die opinies en kommentaar van ander nie.

DIGITAL CAMERA